12 October 2010

Nog Lego Aande

Kyk net hoe in gedagte speel ons...

Posted by Picasa

Lego-Aande....

Elke Vrydag aande is lego aande. Kyk net....





Posted by Picasa

Ons Huis...

Nuwe groente tuin in wording... (Alles is nou al heelwat groter en die die bloeisels is al uit....Yay!)
Die deur wat gesien kan word gaan na die kombuis toe...

Posted by Picasa

Ons Huis...


Speelkamer/Studeer kamer en "Craft"-Kamer


Deck

Ons kamer en die Twee Mannetjies!
Posted by Picasa

Ons Huis....


Kombuis en Eetkamer (Kyk net die Skottelgoedwasser wat Gene self ingebou het, Hy is so oulik!)



TV Kamer en ingang na Kinders se kamer

Posted by Picasa

Ons Huis....


Toilet


Ruben en Jacques se kamer
R

Posted by Picasa

Ons Nuwe Huis


Die Badkamer




Bad, Wasbak en Stort
Posted by Picasa

28 September 2010

Mamma Word 30!

Mamma is vandag 30 jaar oud. Kyk net die lekker chocolat mud cake wat Pappa vir haar gebak het! Yummm!!!
Ons het almal vanoggend vir mamma gesing.
(Baie dankie aan al my Familie en Vriende se goeie wense, pakkies en baie liefde! Ek is regtig dankbaar vir almal wat die dag vir my so spesiaal gemaak het. I am truly Blessed! :) Zel)


Posted by Picasa

Auckland toe!

Ons is Vrydag-Aand Auckland toe. Pappa het vir Ons Saterdag Auckland Museum toe gevat. Mamma het 'n Cooking Show gekyk terwyl ons na die vliegtuie, Bugs, Dinosorusse ens kon kyk!
Hier onder is die White Lady die oudste Mobile Resturant in NZ.
Dit was 'n heerlike dag!!!!






















Posted by Picasa

14 August 2010

Pappa verjaar!

Pappa verjaar vandag. Ons het vir hom sommer 'n lekker groot geskenk gekoop. Hy was so bly en het so lekker met ons gestoei...ons het die beste Pappa ever!!!



Posted by Picasa

06 August 2010

Ruben en die Tandarts...

Ruben was soo opgewonde om weer tandarts toe te gaan. Die Dame was soo vriendelik en sy se die man se tande is nog piekfyn!


Posted by Picasa