Ek en Mamma is poegaai na ek geeet het!!! What a feed!
Ek is net so lank soos die beertjie op my bersie wat Tannie Hilda vir my gemaak het. Look, I am just as tall as the bear on the blankie Auntie Hilda made me. Sien julle weer later!! See you later!!