29 June 2007

Kuier gaste.

Ons het vandag kuier gaste gehad!! Die koffie groep was by ons en ek kon net nie genoeg kry van Caitlyn nie. Ek het net heeltyd vir haar drukkies uitgedeel! Sy het darem nie te veel omgegee nie...

Posted by Picasa

27 June 2007

Ons gaan vir Pappa haal!

Pappa het Maandag sy kar verkoop en ons het hom vandag by die werk gaan haal. Dit was al donker teen so vyf uur en heeltemal toegetrek. Maar ek het lekker warm in die kar gesit en bestuur..He he

Posted by Picasa

25 June 2007

Ons hou partytjie!!!

Die Tweeling in ons kerk het vandag een geword. Ons het gaan partytjie hou. Dit was vreeslik lekker!!!
Geluk Anelize en Lizelle!!!
Posted by Picasa

24 June 2007

So 'n lekker Sondag...

Ons het vandag so leker gespeel en nou is dit badtyd vir my, kyk net hoe lekker lag ek !!!!


Posted by Picasa

22 June 2007

Nog 'n dag by Lollipops

Ons is weer by Lollipops gewees vandag. Mamma het my eers dokter toe gevat want ek was nie lekker vanoggend nie. Die dokter het gese dit is niks om oor bekommerd te wees nie en dat mamma maar kan ontspan...
Posted by Picasa

20 June 2007

Ek bou huisie..

Kyk net hoe lekker speel ek onder die tafel....

Ek het vir Mamma gewys hoe mens pap moet eet....

Posted by Picasa

17 June 2007

Lekker by Lollipops!!

Tannie Zonia, Xander, Mamma en Ek is vandag na Lollipops toe. Ons het so lekker gespeel!!!!! Ek was so moeg na dit dat ek sommer net omgeval het en geslaap het oppad huistoe..
Dit was so lekker!!!!


Posted by Picasa

17 Junie 2007 / 17 June 2007

Dit is baie koud vandag en ek het al die warm klere aan vandag. Pappa en Mamma was net in die huis doenig en by Oupa-hulle is dit Vaders dag vandag. Gelukkige vadersdag Oupas!!!

Posted by Picasa

14 June 2007

Ek slaap te lekker!!

Ek het vandag nie so lekker gevoel nie. Ons is Mainly Music toe. Ek het dit baie geniet maar na dit het Mamma besluit om my dokter toe te vat. Die dokter se ek het weer 'n verkoue!!! Kyk net hoe lekker het ek geslaap!!!
Posted by Picasa

12 June 2007

My eerste skool dag!!! / My first day at school!!!

Ek het vandag vir die eerste keer alleen skooltjie toe gegaan. Ek het dit baie geniet! Kyk net hoe oulik is my juffrou...
I had my first day at school today. This is my new teacher...



Posted by Picasa

09 June 2007

Kyk ons almal is nou 1 jaar oud!!/Look we are all one year old!!!

Ons het vandag ons groot eerste verjaardag partytjie gevier... Ons is almal nou een en ook sommer baie meer woelig!!! Dit was baie lekker!!!
We had our Ante-natal B'day Party today!!! We had so much fun!!



Posted by Picasa

08 June 2007

Oom Deon en Oom Johan gaan terug SA toe:(

Pappa het vandag afgevat by die werk. Ons is almal saam Auckland toe om vir Oom Deon hulle te gaan groet:(

Die mooiste seuntjie in die Wereld

Pappa en Mamma se ek is net die mooiste seuntjie wat hulle nog gesien het!!!

Posted by Picasa

07 June 2007

Kyk hoe mooi!!!

Oom Deon het vir my 'n pragtige chiefs beetjie saam gebring vir my verjaardag en ook die lekker warm baadjie wat Ouma Trudie vir my laat koop het....Dankie Ouma!!!
Uncle Deon brought me some gifts for my birthday...this jacket is from Granny Trudie...Thank you Granny!!

Posted by Picasa

Ons gaan haal vir Oom Deon hulle!!!

Ek en Mamma het vandag vir oom Deon en Oom Johan by die lughawe in Auckland gaan haal. Ons het glad nie oppad huis toe verdwaal nie....he he he
Today we went to fetch uncle Deon and Uncle Johan at Auckland Airport...
Posted by Picasa

06 June 2007

Ek bly by Tannie Magriet-hulle

Pappa-hulle is vannaand na 'n seminar toe. So toe het ek by Tannie Magriet-hulle gaan kuier. Tannie Hilda was ook daar.

05 June 2007

Melktert!!!

Ek het vandag so lekker met my Trekkertjie gespeel en later het mamma vir my van die melktert vulsel gegee -lekker!!!
I had so much fun playing with my tractor today and later on mommy gave me some milktart filling....Yumm!!!


Posted by Picasa

04 June 2007