11 June 2008

Eerste "outing"...

ons gaan na Lisa'tjie se verjaardag partytjie toe...
Posted by Picasa

Sondag middag

Kyk hoe lekker lĂȘ twee sulke seuntjies en slaap op 'n Sondag-middag.
Posted by Picasa

Ruhan se verjaardag partytjie

- ons het al die soetgoed gaan wegbrand by Lollipops...

Posted by Picasa

Uit en tuis, by die huis!

Ons almal arriveer terug by die huis. Dankie vir alles aan al die Ooms en Tannies Botha!
Posted by Picasa

Jacques se eerste bad, groot voete en groot hande...


Posted by Picasa

Jacques Nortje is gebore!

My Boetie is tien voor elf gebore op Woensdag 4 Junie 2008. Hy het 4.11kg geweeg. Ons is almal baie opgewonde dat hy nou met ons is!!


Pappa en Mamma stel ons aan mekaar voor....


Ons nuwe Gesinnetjie!!


Van die mense wat vir Boeta gaan kuier het...

Posted by Picasa

3 Junie 2008

Juffrou Jane en Juffrou Angela het vir my 'n partytjie gehou by die Skooltjie...
Juffrou Angela was eintlik met vakansie en het spesiaal vir my die koek gebak en dit na die skool toe gebring.
Mamma kon ook kom partytjie hou!!! Hulle het vir my gesing en ek het die kersies uitgeblaas....en die m&m's afgeeet....
Thank you Teacher Angela!!!!
Posted by Picasa

10 June 2008

My Partytjie!!

Kyk net hoe baie mense het kom kuier!!!

So baie geskenke, ek het vir almal baie mooi dankie gese....Pappa en Mamma was baie trots op my...

Totsiens almal...en so baie dankie vir al die mooi geskenke!

Posted by Picasa

Alles is nou reg...Dankie!!!

Alles is nou reg...Dankie Tannies-Heste, Hilda, Annarie, Annene en Tannie Magriet vir julle bydraes en hulp met die regmaak vir die partytjie!!!
Posted by Picasa

2 Junie 2008

"Happy Bu-day to Luben!"
Mamma en Pappa het vir my vanoggend kom sing met my oggend bottie...
Ek is so opgewonde!!



Posted by Picasa

1 Junie 2008

Ek hetvanoggend so mooi stil gesit terwyl mamma my hare geknip het...

Ons is daarna Kerk toe. Tannie Zonia het my kom haal terwyl Mamma na Tannie Hes toe is om my koek te versier vir my verjaardag more....


Ek het so lekker gekuier by Xander-hulle...
Toe ek terug gekom het, het ek en Adrian ook nog gespeel!!
Sjoe, maar dit was darem lekker!!!


Posted by Picasa

Ek verjaar amper!

Pappa en Mamma het vandag al die goedjies reg gemaak vir my verjaardag!
Posted by Picasa

Tannie Annarie word 30!!

Baie Geluk Tannie!!!



Posted by Picasa

27 Mei 2008

Mamma se magie word nou lekker groot....kyk net!!!

Posted by Picasa

Wrooom!!!

Ek speel te lekker met my nuwe Karretjies!



Posted by Picasa

The Wheels on the Bus....

Ek en Pappa is vandag met die bus in dorp toe. Ek het dit so geniet.
Mamma het vir my, my eerste geldjie gegee waarmee ek vir my ietsie kon gaan uitsoek het en self betaal.


Posted by Picasa