26 February 2009

Geluk Xander!

Ons nefie Xander Verjaar vandag! Hy bly ook in SA en is vandag 2 jaar oud!
Geluk Xander!!!

23 February 2009

15 February 2009

14 February 2009

Happy Valentines Day!

Vandag is ons na Oom Kevin se 30ste verjaarsdag partytjie toe. Hy verjaar saam met Tannie Karin in SA!!! Baie geluk!!!

09 February 2009

Pret met Mamma!

Jacques het hier die eerste keer teen die bank opgestaan...ek het gedink hy is vreeslik oulik. Ek dink hy ook...hehehe!


Posted by Picasa

08 February 2009

Ons eet Waatlemoen!

Die kiddies het so lekker geeet, dat ons hulle moes gaan bad het hierna...Ruben is sommer met sy Thomas in die stort in...
Ai....dankie Pappa!

Posted by Picasa

04 February 2009

02 February 2009

Ruben ontdek die Shampoo!

Dit is wat gebeur as mens 'n driekwart bottel baba shampoe by 'n bad en 'n Kleuter voeg!
Soveel pret!

Posted by Picasa