31 July 2010

Waitomo Gloworms Cave


Ons is Saterdag na die Waitomo Caves toe. Ongelukkig mag ons nie in die grotte afneem nie....maar wat 'n belewenis!




Posted by Picasa

21 July 2010

Jacques was Koppies...

Jacques het vir die langste tyd hier die koppie "gewas" Daarna het hy sop, koffie, melkies en pap gemaak....
Kyk net hoe lekker....



Posted by Picasa