Kiwi-Nortjes
14 August 2010
Pappa verjaar!
Pappa verjaar vandag. Ons het vir hom sommer 'n lekker groot geskenk gekoop. Hy was so bly en het so lekker met ons gestoei...ons het die beste Pappa ever!!!
06 August 2010
Ruben en die Tandarts...
Ruben was soo opgewonde om weer tandarts toe te gaan. Die Dame was soo vriendelik en sy se die man se tande is nog piekfyn!
02 August 2010
Ons twee mannetjies....
Kyk net hoe lief is die twee vir mekaar... broederlike liefde!
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)