28 September 2010

Mamma Word 30!

Mamma is vandag 30 jaar oud. Kyk net die lekker chocolat mud cake wat Pappa vir haar gebak het! Yummm!!!
Ons het almal vanoggend vir mamma gesing.
(Baie dankie aan al my Familie en Vriende se goeie wense, pakkies en baie liefde! Ek is regtig dankbaar vir almal wat die dag vir my so spesiaal gemaak het. I am truly Blessed! :) Zel)


Posted by Picasa

Auckland toe!

Ons is Vrydag-Aand Auckland toe. Pappa het vir Ons Saterdag Auckland Museum toe gevat. Mamma het 'n Cooking Show gekyk terwyl ons na die vliegtuie, Bugs, Dinosorusse ens kon kyk!
Hier onder is die White Lady die oudste Mobile Resturant in NZ.
Dit was 'n heerlike dag!!!!






















Posted by Picasa