Wat 'n lekker dag!!!!Dit was my eerste dag by die see!!!Ons het lekker vis en tjips geeet op die strand. Pappa het met my in die water gespeel en mamma het met my in die sand gespeel. Die sand proe nogals snaaks...
Dit was baie lekker!!!














Kyk net hoe vriendelik is ek nog op Australie

My sitplek gordel word aan Mamma s'n vas gemaak.
Ek en Mamma, kyk hoe lekker slaap ek...dit is van Johannesburg af.
Oom Juan, Tannie Philna en Rynhardt.
Kyk net al die familie- en dit is nog nie eers die helfde nie. Dit is Ooms, Tannies, Verliefdes en verloofdes
. Ons het baie lekker gekuier!!!




Vier geslagte!!! Ouma Lulu, Ouma Anita, Mamma en Ek!!! Ek is 'n gelukkige outjie!!!

Ek by my koek wat Tannie Ria vir my gemaak het.
Hier is ook fotos van my by Mamma en Pappa. En onder dit is daar fotos van my by Ouma Trui en Oupa Andy.