09 May 2007

Dit raak baie koud!!

It is very cold when we wake up in the mornings. Mommy dresses me very warm so I dont get a cold.


05 May 2007

Potluck by Tannie Hilda-hulle!!!

We had a potluck at Aunties Hilda and Annarie... Some of Mum's friends were there and my friend Xander. He is walking very well now!!! Boy he is fast!!!


.

04 May 2007

First Mommy group back in NZ!!

We had our first Mommy-group after our SA trip.
Just look how my friends have grown!!!

01 May 2007

Slaaptyd!!!

Ek is nog nie gewoond aan NZ tyd nie....
...Pappa lees vir my 'n slaaptyd storie sodat ek kan moeg word.

28 April 2007

By die huis in my eie bed!!!

Dis lekker om in my eie bed te kan slaap!!! Pappa was so bly om ons te sien!
Back in my own bed!!!Pappa was so bly om ons te sien!

27 April 2007

Ek sien vandag vir Pappa!!!!!

Ons is so opgewonde om weer by die huis te wees. Dit was so lekker om weer vir Pappa te sien. Mamma se sy gaan nooit weer sonder hom kuier nie!!!!!

26 April 2007

'n Groot dankie!!! A Big Thank you!!!

Ons wil net graag vir almal wat ons onthaal het, baie dankie se vir die lekker kuier!!!
Liefde Eugene, Zelda en Ruben
Ouma Nita, Oupa Japie, Tannie Ria en Celien het vir ons by die Lughawe kom groet!!!
Nanna, Grandad, Auntie Ria and Celien came to the Airport with us!!

20 April 2007

Nog RSA Fotos / More RSA photos

Kyk die mooi koek wat Tannie Ria gemaak het
Just look at the beautiful cake Auntie Ria made

Al Mamma se niggies by mekaar
All Mommy's cousins together Tannie Lizl se 21ste verjaardag
Aungtie Lizl's B'day

Kyk net hoe mooi
Just look at how beautiful

Ek en Tannie Ria speel op die spring kasteel
Auntie Ria and I on the jumping kastleCelien, die prinsessie van die dag
Celien, prinsess of the day
In Oupa se tuin
In Grandad's garden
Ek en Celien kyk na die eendjies by Tannie Ria se werk
Celien and I looked at the ducks at Auntie Ria's work
Celien se verjaardag partytjie, ons het so lekker gespeel!!!
Celien's B'day party
Lekker koekies!!
Yum Buiscuts!!

Ek en Ouma speel "sak aartappels"
I had fun playing with Nanna Ons voer die vissies
I helped Grandad Japie feed the fish.
Ouma stoot my in my karretjie
Nanna pushed me in my car
By die Randse Paas skou
At the Rand show

Xander en Luke se doop
Xander and Luke's Christening
Die doop koeke
The Christening cakes


Oupa Japie loop saam met my by die doop
Grandad Japie and I walked around at the Christening tea


Ek het in die wasbak gebad toe ons sonder water was...
I had a bath in the basin, no water...

Ek het myself moeg gespeel!!
What a busy day!!
Ek help Ouma werk
I helped Nanna with her work
Ek speel wegkruipertjie onder die tafel
I played hide and seek under the table
Oom Juan-hulle. Ons is almal oppad Kaap toe
Uncle Juan,Auntie Philna and Rynhardt. We are on our way toe Capetown






29 March 2007

28 March 2007

Oom Juan en Oom Toy Verjaar vandag!!

Veels geluk oom Juan en Oom Toy!!!
Congratulations Uncle Juan and Uncle Toy!!!

20 March 2007

Ek en Mamma kuier in RSA!/ Mommy and I visited RSA!

Ek speel te lekker saam met Oupa Andries
Grandad Andries had alot of fun.
Lekker omgekap oppad huis toe...
Passed out on the way home...By Tannie Ria se verjaardag
Auntie Ria's B'day

Xander my nuwe Nefie
Xander my new cousin
Ek Speel te lekker met "Bessie"
I had so much fun playing with dad's old Fire Engine "Bessie" Nog 'n "goue-oue"/ Another "golden oldie"
Ek en Ouma Trui speel op die kombuis tafel
Nanna Trudie and I playing on the kitchen table
Uncle Edward and Auntie Annelie at their wedding, stunning!!!
Oom Edward en Tannie Annelie op hulle troudag, te mooi!!!!

Tannie Michelle se ooievaars tee.
Auntie Michelle had a wonderfull baby shower
Ek met die Rugby bal wat Tannie Karin vir my gekoop het
Auntie Karin bought me this ball, I just love it!!

Ek en Ouma Trudie
Nanna Trudie and I
Ek en Oom Julian
Uncle Julian and I
Ouma Trudie speel met my.
Nanna Trudie playing with me.
Ons het bokkies by Swadini gesien
We saw some bucks at Swadini

Ek en Ouma loop die wereld vol by Swadini
Nanna Nita and me at Swadini

Front left: Me, Celien, Xander, Rynhard. Back: Mommy, Auntie Ria, Auntie Philna
Voor Lings:Ek, Celien, Xander, Rynhard. Agter: Mamma,Tannie Ria, TanniePhilna




16 March 2007

14 March 2007