09 June 2007

Kyk ons almal is nou 1 jaar oud!!/Look we are all one year old!!!

Ons het vandag ons groot eerste verjaardag partytjie gevier... Ons is almal nou een en ook sommer baie meer woelig!!! Dit was baie lekker!!!
We had our Ante-natal B'day Party today!!! We had so much fun!!



Posted by Picasa

08 June 2007

Oom Deon en Oom Johan gaan terug SA toe:(

Pappa het vandag afgevat by die werk. Ons is almal saam Auckland toe om vir Oom Deon hulle te gaan groet:(

Die mooiste seuntjie in die Wereld

Pappa en Mamma se ek is net die mooiste seuntjie wat hulle nog gesien het!!!

Posted by Picasa

07 June 2007

Kyk hoe mooi!!!

Oom Deon het vir my 'n pragtige chiefs beetjie saam gebring vir my verjaardag en ook die lekker warm baadjie wat Ouma Trudie vir my laat koop het....Dankie Ouma!!!
Uncle Deon brought me some gifts for my birthday...this jacket is from Granny Trudie...Thank you Granny!!

Posted by Picasa

Ons gaan haal vir Oom Deon hulle!!!

Ek en Mamma het vandag vir oom Deon en Oom Johan by die lughawe in Auckland gaan haal. Ons het glad nie oppad huis toe verdwaal nie....he he he
Today we went to fetch uncle Deon and Uncle Johan at Auckland Airport...
Posted by Picasa

06 June 2007

Ek bly by Tannie Magriet-hulle

Pappa-hulle is vannaand na 'n seminar toe. So toe het ek by Tannie Magriet-hulle gaan kuier. Tannie Hilda was ook daar.

05 June 2007

Melktert!!!

Ek het vandag so lekker met my Trekkertjie gespeel en later het mamma vir my van die melktert vulsel gegee -lekker!!!
I had so much fun playing with my tractor today and later on mommy gave me some milktart filling....Yumm!!!


Posted by Picasa

04 June 2007

02 June 2007

Opruim tyd!!!

Ek en pappa het besluit om onder die tafel met my speelgoed te speel...Dit was baie lekker!! Daarna het mamma vir my 'n bottie gemaak sodat ek kan gaan slaap!!!

Kyk net hoe lekker speel ek met al my nuwe bad speelgoed!!!

Posted by Picasa

Nog partytjie fotos

Ons het so lekker gekuier, gespeel en gelag!!! Kyk net....



Posted by Picasa

Geskenke tyd!!

Ek het so baie geskenke van almal gekry. Ek het nie geweet waarmee om eerste te speel nie!!!
Baie dankie, dit is alles vreeslik mooi!!!


Pappa het die telefoon vir my gekoop en ek het sommer dadelik met iemand begin praat!!!
Posted by Picasa

Kyk net al die mense!!

Mamma se dat al die mense het net vir my kom kuier!!! Sjoe maar ek is gelukkig!!!



Posted by Picasa

Ons eet baie lekker.

Ons eet baie lekker... Ek en Xander het eerste kossies gekry!!
Kyk net my mooi kameelperd koek!!!
Mamma help om my kersies uit te blaas!!
Hier eet ek te lekker aan my kowyntjie. Xander hou ook daarvan!!
Posted by Picasa

Ek is vandag 1jaar oud!!!!

Vandag is ek 'n hele jaar oud!!!
Kyk mamma hulle maak reg vir my partytjie....en ek speel te lekker met die balonne!!!



Posted by Picasa

Ek verjaar more!!!

Tannie Hilda het vir mamma gehelp om reg te maak vir my verjaarsdag-partytjie. Kyk net hoe lyk die koek...
Dankie tannie Hilda!!!

Posted by Picasa