12 February 2008

Ons se totsiens!

Hier is ons laaste Pizza aand saam met Tannies Hilda en Annarie voor hulle kuier in SA!



Posted by Picasa

Ons Engeltjie!




Posted by Picasa

Ek soek my klei...

Ek hou aan vir Pappa vertel dat ek my (klein)klei soek, terwyl ek na die yskas wys. Later het pappa die yskas moes oopmaak sodat ek hom kon wys dat mamma dit daar bere!



Posted by Picasa

Kuier mense.

Tannie Celeste, Tannie Lisinda en Matthew het vandag vir ons kom kuier. Tannie Celeste kan nie wag vir haar kleinding om te kom nie. Mamma se ons gaan oor 'n paar jaar sommer baie lekker saam speel!
Tannie Celeste se baba word sommer enige dag verwag...

Posted by Picasa

Ek help myself!

Mamma het my hier gevang waar ek so oulik is om myself met water te help...


Posted by Picasa

Lekker Koekies!

Tannie Zonia het met die braai nou die aand vir my die koekies saamgebring!!! Dit was baie lekker. Dankie Tannie!!!

Posted by Picasa

Ek polish die tafel!

Ek geniet dit so om vir Mamma in die huis te help! Sy se ek is 'n oulike helpertjie en sommer baie fluks!!



Posted by Picasa

Ek help Pappa!

Pappa is vanoggend baie haastig werk toe. So toe dink ek dat ek solank sy das vir hom sal vou!



Posted by Picasa

Die mooiste kind!!!

Mamma se ek is die mooiste kind op aarde....al het sy net gister al die ruite in die huis gewas...he he he!


Posted by Picasa

Gumboots!!!



Posted by Picasa

Ek lees!

Ek sit hier en lees vir Pappa Noag se Ark...ek is mal oor al die diere en kan nogals lekker aan 'n storie vertel!!


Posted by Picasa

Net soos Pappa!

Kyk net hoe mooi het Pappa my aangetrek vanoggend...Net sooos hy...ek is sooo lief vir hom!!!!



Posted by Picasa

Sand!!!


Mamma en Papp het uiteindelik sand vir die skulpies gekry!! Dit was so 'n verrassing ek het sommer dadelik begin speel!!!
Posted by Picasa