Gina het ons almal na werk uitgevat vir 'n take-away koffie en kaaskoek. Ruben wou 'n "melek skommel" gehad het...hy wou ook weet of Mamma vir Jacques gaan sjokelade melk gee in sy bottie? :)
02 November 2008
Ruben help Pak!
Mamma verjaar!
Jacques kuier by Zonia...
01 November 2008
18 October 2008
22 August 2008
Hoe om 'n Comment vir ons te los....
Baie mensies het ons hieroor gevra...so toe dink ek, ek sal julle hier se...
Gaan na http://www.gmail.com/ Maak daar 'n gmail rekening oop. En gebruik dan daardie username en password om vir ons 'n comment te los.
Laat weet maar as julle sukkel...

Ons doop Jacques in SA.
Ons nou al van die 6de af in SA waar ons vir die Familie kom kuier het. Dit is vreeslik lekkerom almal wat lief en dierbaar is weer te sien!
Ons Het vir Jacques die 17de Augustus laat doop. Dit was 'n besonderse mooi dag vir ons. Dankie aan die Oumas, Tannies en Niggies wat ons so mooi gehelp het met die kos en die voorbereiding van die tee-tafels!!!
Dit was so lekker om die familie daar te he...Ons is blessed om so 'n liewe familie te he! Dankie dat julle daar was en ook vir al die goeie wense en pragtige geskenkies vir ons en ons seuntjies!!!

Subscribe to:
Posts (Atom)