02 November 2008

Ons Anniversary!

Gina het ons almal na werk uitgevat vir 'n take-away koffie en kaaskoek. Ruben wou 'n "melek skommel" gehad het...hy wou ook weet of Mamma vir Jacques gaan sjokelade melk gee in sy bottie? :)


Posted by Picasa

Ruben help Pak!

Ruben het hier besluit om vir my die hangers in'n boks te pak...toe kyk hy sommer of hy in een kan pas...
Posted by Picasa

Mamma verjaar!

Gina, Ruben en Jacques het vir my die lekkerste ontbyt in die bed gebring. Daar was pragtige blomme by en heerlik fudge! Hulle het my ook verras met 'n dagstukkie boekie wat hulle in SA gekoop het... Ek is so 'n gelukkige Vrou en Mamma!!!



Jacques kuier by Zonia...

Jacques het hier vir so uur by Zonia gaan kuier terwyl ek so paar goedjies in ons nuwe huis gaan sit het.
Posted by Picasa

Jaques en Gina.


Posted by Picasa