25 November 2008

Jacques is 5 Maande oud!!!

Ons kan nie glo hoe gou die mannetjie groei nie!!! Hy is so pragtig...



Posted by Picasa

02 November 2008

By Bambino's


Ons het saam met Heste nou die dag gaan speel by Bambino's. Ruben het besluit dat die Tamatiesous te lekker is om te los...hy het dit vreeslik baie geniet!

Tiny Tots

Ruben is vandag weer by die Tiny Tots gewees. Kyk net hoe lekker het hy daar gespeel met Adrian en Ena!



Posted by Picasa

Antinatal by Bambinos

Posted by Picasa

Ruben gaan vol dag skool.

Hier is Ruben oppad saam met Gina Hamilton toe. Hy gaan nou vir twee daggies vol dag skool en geniet dit vreeslik baie!!!
Posted by Picasa

Die twee Mannetjies lag en sing saam!




Posted by Picasa

Leeu slaapies op die fietsie!

Ruben het ons vertel hoe leeu op sy fietsie doedoe net soos Boeta in die kar doedoe...kyk net, sy ogies is dan toe!
Posted by Picasa

Kyk ons twee pragtige Seuns!!!

Posted by Picasa

Ruben is ons Groot seun!

Ruben het die idee gekry dat groot seuns met hulle hande in hulle broek sakke loop! Kyk net die groot mannetjie!



Jacques vertel my 'n storie!




Posted by Picasa

Cambridge reel 'n Fun day!

Ons het die eerste Vrydag in Cambridge hulle kinderdag bygewoon. Ons het vir Josette hulle ook daar raakgeloop. Kyk net hoe lekker eet Ruben saam met Ayana en Malaika pizza! Ruben het dit natuurlik ook vreeslik baie geniet om vir Thomas die trein te ry!



Posted by Picasa

Ons kuier by Heste!

Ek en Jacques het by Heste gaan kuier terwyl Ruben by die skool is. Die klein mannetjie geniet dit so om saam met Adrian te gesels!


Posted by Picasa

Eerste aand in die nuwe huis!

Zonia-hulle en Heste-hulle het ons gehelp om te trek. Hier het Xander en Ruben net klaar geeet en gebad en lees hulle nou sommer vir hulle self bedtime stories. Zonia het vir ons die heerlikste kossies gemaak en Tannie Magriet-hulle het vir ons na Jacques gekyk! So dankie aan almal wat gehelp het!!!!


Posted by Picasa

Ons trek!

Die trokkie is reg en ons gaan trek! Ruben het dit so geniet om saam met Pappa in die Trokkie te ry!


Posted by Picasa

Lekker deurmekaar!

Hierdie is die dag voor ons trek en Ruben help my vroeg al met die wasgoed... Boeta le te lekker en speel op die bed terwyl ons probeer om dingetjies reg te kry vir die trek.


Posted by Picasa