Vanoggend het ons so lekker gelag. Ek het Pappa se ou Jeans in die kas ontdek en besluit dit was net die broek wat ek wil kerk toe dra...niks anders nie! Ek hou van die Jeans!!!!
15 March 2009
14 March 2009
Tannie Zonia se Piekniek!
13 March 2009
Dankie Oom Werner!
Oom Werner het vir Jacqie die lekkerste Biltong-stokkies gemaak. Mamma het gese ek mag met hom deel, al is dit vir tanne wat sny.
12 March 2009
05 March 2009
01 March 2009
Pakkies uit SA!
26 February 2009
25 February 2009
23 February 2009
15 February 2009
14 February 2009
Happy Valentines Day!
Vandag is ons na Oom Kevin se 30ste verjaarsdag partytjie toe. Hy verjaar saam met Tannie Karin in SA!!! Baie geluk!!!
10 February 2009
09 February 2009
Pret met Mamma!
08 February 2009
Ons eet Waatlemoen!
06 February 2009
Jacques Speel by Ouboet!
04 February 2009
02 February 2009
Ruben ontdek die Shampoo!
Subscribe to:
Posts (Atom)








