04 October 2006

03 October 2006

15 September 2006

Ons het vandag by Oom Hendrik en Tannie Sandra gaan kuier.
We had dinner at Uncle Hendrik and Aunt Sandra's house today.


14 September 2006

Ek en mamma het gaan stap langs die rivier. Die is 'n nuwe paadjie wat naby ons huis is.
Mommy and I went for a walk along the river today.


13 September 2006

13 September 2006

Tannie Christine, Oom Llewellyn, Caty en Annie is oppad terug SA toe, mamma is nogals hardseer daaroor. Tannie Christine het vir ons kom totsiens se en Annie het my vir 'n laaste keer vasgehou.

Dit was so 'n lekker sonnige dag vandag, mamma het my heeldag in my wessie laat speel. Dit was baie lekker!!!









12 September 2006

Ek en Mamma was vandag by die Plunket verpleegster, sy se ek weeg nou 7.12 Kg en ek is al 65cm lank. Die tannie se ook dat ek glad nie 'n tekort aan kos het nie en sy sien dat Pappa en Mamma mooi na my kyk.

Daarna het ek en Mamma gaan inkopies doen.
Ek en Kameelperd slaap baie lekker na die dag se gebeure!!!

11 September 2006

Tannie Zonia en Zander het vandag kom kuier, kyk net hoe lekker!!!



9 September 2006

Ek en Pappa speel lekker. Kyk ek probeer pappa se hoed aan. Ek sal nog baie moet groei!

8 September 2006

Lekker slaap ek, ek is eintlik veronderstel om te eet....

7 September 2006



Ek speel ewe oulik met my kameelperd terwyl mamma die wasgoed opvou

6 September 2006

Kyk net alles gaan mond toe, lekker!!!



2 September 2006

Kyk net hoe groei ek. Ek wil net heel dag staan en geniet my "tummy time"

1 September 2006

Ek is mal oor die kameelperdjie, kyk net!!!