08 December 2006

8 Desember 2006 / 8 December 2006

Ons het vandag by Tannie Zonia, Oom Hanro en Xander gaan kuier. Ek speel te lekker met Xander se speelgoed...

01 December 2006

Terug NZ toe.../ Going back to NZ...

Tannie Ria het ons weer lughawe toe gevat en ons daar gegroet. Oom Deon het ook daar kom totsiens se vir my en my vasgehou tot ons voor in die ry was...Dankie!!!

Die gevlieg het my baie uitgeput. Ek het al die pad van die lughawe na ons huis toe in die motor geslaap.
Dankie Tannies Hilda en Annerie!!!


Kyk net hoe vriendelik is ek nog op Australie


My sitplek gordel word aan Mamma s'n vas gemaak.
Ek en Mamma, kyk hoe lekker slaap ek...dit is van Johannesburg af.

26 November 2006

Familie by die Doop/ My family at the Christening

Oom Juan, Tannie Philna en Rynhardt.
Tannie Ria en Celien....Oom JP moes ongelukkig werk. Hulle is my Peet-Ouers!!!

Kyk net al die familie- en dit is nog nie eers die helfde nie. Dit is Ooms, Tannies, Verliefdes en verloofdes. Ons het baie lekker gekuier!!!
Ooms Julian en Deon was by my doop en ookOom Arno en Tannie Annette met hulle kinders. Dan het Tannie Karin en Oom James en hulle kinders ons gebel asook Oom Leon en Tannie Elsie- sy get haar been gebreek...Eina!!!





My Doop Fotos/ My Christening Photos

Ek Ruben Nortje is gedoop op die 26 November 2006. Ds Hannes het my gedoop in die vallei gemeente in Witbank. Dit was 'n Groot dag vir ons almal!!!
Vier geslagte!!! Ouma Lulu, Ouma Anita, Mamma en Ek!!! Ek is 'n gelukkige outjie!!!
Hier is ek Celien en Rynhardt by Ouma Nita en Oupa Japie. Onder dit is Oupa by my voor die doop. Kyk net my mooi doop pakkie wat Tannie Ria en Oom JP vir my gekry het.

Ek by my koek wat Tannie Ria vir my gemaak het.
Kyk net hoe mooi lyk die Koek!!! Hier is ook fotos van my by Mamma en Pappa. En onder dit is daar fotos van my by Ouma Trui en Oupa Andy.
Die foto na dit is van my by Celien en Rynhardt!!! Wat 'n fees!!!


30 October 2006

Nog vakansie fotos

Lekker speel ek bal!!
Oupa en ek
Ouma ek en Rynhardt
Tannie Ria na sy my doop-koek gebak het...dankie Tannie
Oom Deon se vir ons totsiens op die lughawe

My eerste Vakansie!!! /My first Holiday!!!

Al die mense maak mens nogal moeg
Al die mense maak mens nogal moeg
Ons het vir Oom Leon en Tannie Elsie gaan kuier.

Ek en oom Julian
Ouma vat my vir my eerste Wimpy ontbyt
Lekker stoeltjie die....
Lekker kos die
Ouma en Oupa het lekker saam met my gespeel
Oupa het my baie gevat om te gaan stap!
Kyk net my mooi skoene!!!

22 October 2006

30 September 2006

Kyk net hoe lekker speel ek en pappa in die tuin!!
Daddy and I had so much fun in our garden!!


29 September 2006

Dit is vandag mamma-hulle se huweliks herdenking. Ons het gaan Lucas Maree kyk.

28 September 2006

My eerste dag in die son!
My first day in the sun!