26 February 2007
20 February 2007
19 February 2007
14 February 2007
Ouma-Tannie Karin verjaar!!!!
13 February 2007
Swem lesse
Ek is vandag vir my eerste swem les!!! Dit was so baie lekker ek kon net nie genoeg kry nie. Mamma kon ongelukkig nie fotos neem nie :( Na die klassie het ek sommer in die kar aan die slaap geraak en nie eers wakker geword toe mamma my uithaal nie....ek kan nie wag vir volgende week nie...
12 February 2007
Sel Groep
11 February 2007
10 February 2007
Mamma en Pappa verkoop Worsrolletjies
08 February 2007
Ek het 'n Tand!!!
07 February 2007
Mommy Group!!
04 February 2007
Geluk Madilen en Elizna!!!
03 February 2007
02 February 2007
30 January 2007
29 January 2007
Xander se verjaardag partytjie / Xander's b'day-party
Xander verjaar die 3de Feb. Maar sy partytjie is vandag gehou omdat hulle SA toe gaan!!!
Ons het so lekker gespeel, eet en lag. Sy koek was te mooi en hy het so baie persente gekry. Dit is my eerste maatjie wat verjaar!!! Geluk Xander!!!
Kyk net hoe mooi lyk ek met die hoed op!!!

Ons is na die Partytjie huis toe. Pappa moes seker moeg gewees het want toe het hy op my maag aan die slaap geraak!!!

Kyk net hoe slaap ek en Pappa op die mat. Te lekker!!!!!
Ons uitstappie!!!
Mamma en Pappa maak klaar vir kerk terwyl ek die koerant lees...
Subscribe to:
Posts (Atom)