Baie geluk Tannie Annette!!!
Congratulations Auntie Annette!!!
29 March 2007
28 March 2007
Oom Juan en Oom Toy Verjaar vandag!!
Veels geluk oom Juan en Oom Toy!!!
Congratulations Uncle Juan and Uncle Toy!!!
Congratulations Uncle Juan and Uncle Toy!!!
24 March 2007
21 March 2007
20 March 2007
Ek en Mamma kuier in RSA!/ Mommy and I visited RSA!
Ek speel te lekker saam met Oupa Andries
Grandad Andries had alot of fun.
Passed out on the way home...
By Tannie Ria se verjaardag
Auntie Ria's B'day

Xander my nuwe Nefie
Xander my new cousin
Ek Speel te lekker met "Bessie"
I had so much fun playing with dad's old Fire Engine "Bessie"
Nog 'n "goue-oue"/ Another "golden oldie"
Ek en Ouma Trui speel op die kombuis tafel
Nanna Trudie and I playing on the kitchen table
Uncle Edward and Auntie Annelie at their wedding, stunning!!!
Oom Edward en Tannie Annelie op hulle troudag, te mooi!!!!

Tannie Michelle se ooievaars tee.
Auntie Michelle had a wonderfull baby shower
Ek met die Rugby bal wat Tannie Karin vir my gekoop het
Auntie Karin bought me this ball, I just love it!!
By Tannie Ria se verjaardagAuntie Ria's B'day
Xander my nuwe Nefie
Xander my new cousin
I had so much fun playing with dad's old Fire Engine "Bessie"
Ek en Ouma Trui speel op die kombuis tafelNanna Trudie and I playing on the kitchen table
Uncle Edward and Auntie Annelie at their wedding, stunning!!!Oom Edward en Tannie Annelie op hulle troudag, te mooi!!!!

Tannie Michelle se ooievaars tee.
Auntie Michelle had a wonderfull baby shower
Auntie Karin bought me this ball, I just love it!!
Ek en Ouma Trudie
Nanna Trudie and I
Ouma Trudie speel met my.Nanna Trudie playing with me.
Ons het bokkies by Swadini gesienWe saw some bucks at Swadini
+of+DSC03425.jpg)
Ek en Ouma loop die wereld vol by Swadini
Nanna Nita and me at Swadini

Front left: Me, Celien, Xander, Rynhard. Back: Mommy, Auntie Ria, Auntie Philna
Voor Lings:Ek, Celien, Xander, Rynhard. Agter: Mamma,Tannie Ria, TanniePhilna

16 March 2007
Tannies Ria en Nadia Verjaar vandag!!!
Baie geluk Tannie Ria en Nadia!!!
Congratulations Auntie Ria and Nadia!!!
Congratulations Auntie Ria and Nadia!!!
14 March 2007
13 March 2007
05 March 2007
26 February 2007
20 February 2007
19 February 2007
14 February 2007
Ouma-Tannie Karin verjaar!!!!
13 February 2007
Swem lesse
Ek is vandag vir my eerste swem les!!! Dit was so baie lekker ek kon net nie genoeg kry nie. Mamma kon ongelukkig nie fotos neem nie :( Na die klassie het ek sommer in die kar aan die slaap geraak en nie eers wakker geword toe mamma my uithaal nie....ek kan nie wag vir volgende week nie...
12 February 2007
Sel Groep
11 February 2007
10 February 2007
Mamma en Pappa verkoop Worsrolletjies
08 February 2007
Ek het 'n Tand!!!
07 February 2007
Mommy Group!!
04 February 2007
Geluk Madilen en Elizna!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)