04 June 2010

Jacques word 2!!


Ouma Trui en Oupa Andy se treintjie is 'n treffer...


Mr Potato-head help geskenke oop maak...


Jacques baie opgewonde om in die trok te ry....


Ouma Nita en Oupa Japie se kaartjie word gelees en pakkie word oopgemaak....
Baie Geluk ons Liewe Jacqie!
Posted by Picasa

02 June 2010

Ruben word 4!!


Ouma Trui se Spesiale Breakfast order....


Ouma Nita en Oupa Japie se se pakkie word oopgemaak en kaartjie gelees...


Ruben baie in sy noppies oor sy helmit....hier weet hy nog nie hy kry 'n fiets nie...


Eerste keer op sy fiets....nog nie eers die lint af nie....
Veels geluk Ruben-Liefie!
Posted by Picasa

01 February 2010

Vang VIs!


Ruben en Eugene was vanoggend sommer vroeg al op. Reg om vis te gaan vang.
Kyk net die gesiggie! Precious!!

Posted by Picasa

29 January 2010

Ons se Totsiens vir Tannie Antjie


Tannie Annarie en Tannie Hilda het vandag by ons kom kuier. Ons het vir oulaas lekker saam gelag en gespeel. Tannie Annarie het ook weer vir ons, ons strotie gelees voor slaaptyd....Ons gaan haar baie mis!




Posted by Picasa

28 January 2010

'n Lekker Dag!

Ruben en Mamma het vanoggend lekker Blueberry Roomyse gemaak...Ruben kon nie wag om dit mer Jacqie te deel nie.
Toe Jacqie by die huis kom het hulle twee gespeel vir 'n rukkie en toe is dit tyd om die lekker goed uit te probeer....
Yummmm....



Posted by Picasa

Ons Groente-tuin

Dit is hoe ons groente al gegroei het vandat Dad hier was. Ons het vele tamaties, komkommers, capcicums en blaarslaai geoes.... Feeste!!!



Posted by Picasa

25 January 2010

Jacques ontdek die Filt-pen

Jacques het vandag die behoefte gehad om te "explore".
Net jammer die stoel was binne bereik, om by die tv kas by te kom, om die laai oop te trek, en die filt-pen daar tekry terwyl mamma haar hare droog maak....


Posted by Picasa

22 January 2010

Ruben en Jacques


Hier speel Ruben en Jacques te lekker met die fietsies. Ruben vra gereeld dat hy 'n nuwe fiets wil he...dit staan gereed vir hom net reg vir sy verjaardag wat oppad is.



Posted by Picasa