27 June 2006

Week 2

Ek en Ouma-Trui
Nanna-Trui and me

Pappa weet net hoe om die winde uit te vryf
Daddy knows just the trick for those pesky winds


Net 'n paar fotos van my by die huis.
Just a few pic's of me at home.

Ek en Mamma slaap te lekker / Mommy and I are having a nap

1 comment:

Xander and Bianca Fourie said...

Hallo Zelda & Ruben. Ons wil net vir julle dankie sĂȘ vir die pragtige fotos op Ruben se website. Dit is regtig stunning & die comments is baie nice. Lekker week verder!
Zonia & Xander