13 September 2006

13 September 2006

Tannie Christine, Oom Llewellyn, Caty en Annie is oppad terug SA toe, mamma is nogals hardseer daaroor. Tannie Christine het vir ons kom totsiens se en Annie het my vir 'n laaste keer vasgehou.

Dit was so 'n lekker sonnige dag vandag, mamma het my heeldag in my wessie laat speel. Dit was baie lekker!!!









1 comment:

Xander and Bianca Fourie said...

Julle het 'n bulletjie hoor & hy is pragtig! Kyk mooi na mekaar & geniet die res van die week. H, Z & X