31 December 2006

31 Desember 2006 / 31 December 2006

Ons is vanoggend na ontbyt na Waihi toe saam met Tannie Hilda en Annarie. Dit het ongelukkig gereen toe ons daar aangekom het. Toe het ons maar in die motor gesit en lekker vir en chips eet. Ek het ook so twee chippies geeet...Lekker!!!
Kyk net hoe mooi!!!




25 December 2006

Kersfees-oggend / Christmas morning

Dis Kersfees!!! Mamma en Pappa het gese ek kan na my oggend bottel my geskenke oop maak!!!
So baie geskenke van al die familie in SA en ook Liewe mense in NZ.
Mamma en Pappa het ook iets in die Kers-kous gekry. Kyk net!!!







24 December 2006

24 Desember 2006/ 24 December 2006

Ons het 'n vreeslike feestelike dag by die Tannie Magriet en Oom Stefan gehad!!! Kyk net hoe mooi het alles gelyk!!





22 December 2006

Kersboom

Ons was by die Kersboom by Pappa se werk. Kersvader het vir my die oulike boks gebring...O, en daar was 'n bal in!!!
Ek het vreeslik lekker gespeel!!!!








20 December 2006

Welkom Luke van Vlaanderen!!!

Ouma Nita het vir ons 'n foto gestuur van Tannie Lindie en oom David se nuwe kleinding. Sy boetie se naam is Reece. Mamma het my mooi verduidelik dat Tannie Lindie haar niggie is...

17 December 2006

17 Desember 2006 /17 December 2006

Wat 'n lekker dag!!!!Dit was my eerste dag by die see!!!
Ons het lekker vis en tjips geeet op die strand. Pappa het met my in die water gespeel en mamma het met my in die sand gespeel. Die sand proe nogals snaaks...
Dit was baie lekker!!!












15 December 2006

15 Desember 2006/ 15 December 2006

Ek plas lekker in die water. Mamma se ek moet mooi skoon word voor Tannie Hilda en Tannie Annarie kom kuier.


13 December 2006

13 Desember 2006 / 13 December 2006

Ek voel nie te lekker vandag nie, my magie is baie seer.... maar ek het nog steeds te lekker in die son gespeel vir so 10min. Dit was baie lekker!!!