25 December 2006

Kersfees-oggend / Christmas morning

Dis Kersfees!!! Mamma en Pappa het gese ek kan na my oggend bottel my geskenke oop maak!!!
So baie geskenke van al die familie in SA en ook Liewe mense in NZ.
Mamma en Pappa het ook iets in die Kers-kous gekry. Kyk net!!!







1 comment:

Xander and Bianca Fourie said...

Ruben, jy lyk te oulik in die Kerskous! Jy is 'n mooi seuntjie hoor. Tannie Zonia & Xander