30 November 2007

Pappa Braai vir ons.

Ek het al klaar gebad, maar Mamma se ek kan maar buite by Pappa speel as ek net my baadjie aantrek...dit was baie lekker!!!



Posted by Picasa

29 November 2007

My Rooi Ferrari!


Ek het so lekker met Mamma se skoene rondgeloop! Later vandag het ek in my rooi Ferrari gery!!!






27 November 2007

Sonskyn!!!

Ons is vandag saam met my skooltjie na die park toe. Ons het so lekker gespeel en ek was so opgewonde. Dit was vreeslik warm toe ek by die huis kom dat Mamma maar net my wessie aangehou het. Dit was baie lekker!!!

Posted by Picasa

26 November 2007

Muskiet net!!!

Mamma het vandag weer my Muskiet net opgehang vir die vliee en die muskiete...ek speel nogals lekker met dit!

Posted by Picasa

25 November 2007

24 November 2007

Son ondergang.

Ek is pootuit na ons see uitstappie. Hier wys oom Stefan vir my die son ondergang! Dit was baie mooi.


Posted by Picasa

Ons gaan saam met Tannie Hilda-hulle see toe!

Kyk net hoe mooi is die ou pomp-huis in Waihi...
Dit het so bietjie gereen toe ons by die see was maar, dit was baie lekker!!



21 November 2007

Ek gaan 'n boetie of sussie kry!!!

Ja, Kyk net!!!
Ek Tannie Val is by Mamma om te sien hoe ver sy is....ek is vreeslik honger so ek eet solank my vis vingers.
Hier onder is ek vir die eerste keer weer by Tannie Val vandat ek 'n baba was...



Posted by Picasa

19 November 2007

Wat 'n lekker dag!

Ek het so lekker buite gespeel, en vannaand het Tannie Annarie hulle vir ons kom kuier!


Posted by Picasa

17 November 2007

Mamma en Pappa het 'n 70's Aand!

Kyk net!!! Mamma en Pappa het by Tannie Mignon en Oom Christie gaan kuier....
Te lekker!
Ek het vir die eerste keer by Tannie Magriet hulle gaan oornag...Mamma hulle het my baie gemis!!!


Posted by Picasa

15 November 2007

Lekker dag!!!

Ek het vandag self al my pappies opgeeet en so lekker saam met Mamma gespeel!!!



Posted by Picasa

11 November 2007

10 November 2007

Tannie Mieke en Oom Johan kom kuier!

Tannie Mieke en Oom Johan het vandag vir ons kom kuier. Hulle het kom vleis braai en Tannie Mieke het die lekkerste slaai gemaak!
Kyk net hoe lekker skyn die son!











09 November 2007

Blou-bul dag!!

Ek het vanoggend Mamma gehelp om die skottelgoed te was en toe het ek lekker in die son gaan speel!!! Tog te lekker!!!










08 November 2007

Xander-hulle kom kuier!

Tannie Zonia en Oom Hanro het vandag saam met Xander kom kuier. Dit was baie lekker ons het so lekker gespeel. Pappa het later vannaand na klein Adriaan gekyk terwyl Mamma na 'n kursus toe was. Pappa is so goed met babas!!!



Posted by Picasa