27 November 2007

Sonskyn!!!

Ons is vandag saam met my skooltjie na die park toe. Ons het so lekker gespeel en ek was so opgewonde. Dit was vreeslik warm toe ek by die huis kom dat Mamma maar net my wessie aangehou het. Dit was baie lekker!!!

Posted by Picasa

1 comment:

Adrian, Benjamin & Liam Maritz said...

ag, die somer is wonderlik!!! Ek kry ook baie gou warm.