27 October 2007

Nog fotos!!!

Na ons by die skou was het ons gaan Roomys eet by Mc Donalds!!! Dit was baie lekker en ek en Xander het dit so geniet om by die klimrame te speel....dit was 'n lekker dag!!!!



Posted by Picasa

No comments: