11 December 2007

Ons begin nuwe Tradisies!!!

Ek het vandag saam met Mamma ons eerste Advent toneel gemaak. Ons het blare gaan optel en geplak en ook die sterretjies self geverf!!
Na al ons harde werk het mamma vir ons Springmielies gemaak....dit was baie lekker!

Posted by Picasa

1 comment:

Adrian, Benjamin & Liam Maritz said...

Dis 'n baie cool tradisie, my mamma se sy dink ons gaan ok volgende jaar so iets doen. Julle s'n het baie mooi gelyk!