22 August 2008

Ons doop Jacques in SA.

Ons nou al van die 6de af in SA waar ons vir die Familie kom kuier het. Dit is vreeslik lekkerom almal wat lief en dierbaar is weer te sien!

Ons Het vir Jacques die 17de Augustus laat doop. Dit was 'n besonderse mooi dag vir ons. Dankie aan die Oumas, Tannies en Niggies wat ons so mooi gehelp het met die kos en die voorbereiding van die tee-tafels!!!

Dit was so lekker om die familie daar te he...Ons is blessed om so 'n liewe familie te he! Dankie dat julle daar was en ook vir al die goeie wense en pragtige geskenkies vir ons en ons seuntjies!!!

4 comments:

Zellie said...
This comment has been removed by the author.
Unknown said...
This comment has been removed by the author.
Adrian, Benjamin & Liam Maritz said...

Hallo, Ons wens ons kon ook daar gewees het. Mis julle baie!! Geniet die laaste bietjie van jul kuier!!!

Mieke said...

elloooo
Julle moet veilig wees daar in SA. Geniet die familie, en die baie geluk met die doop van jul jongste
Liefde
Mieke