01 March 2009

Pakkies uit SA!

Hoe gelukkig kan een Gesin nou wees?
Die week het albei Oumas en Oupas het ons verras met die pragtigste geskenk pakkies uit SA!
Ons was sooo opgewonde en die trane het maar vlak gele.
Sooo baie dankie! Die speelgoedjies, boekies en Kleertjies is pragtig en ons seuntjies geniet dit vreeslik baie!




Posted by Picasa

No comments: