29 July 2009

Dress-up by Elim!

Kyk net ons Konstabel en Cowboy! Ons het by Ruben se skool dress-up day gehad. Die twee mannetjies het dit so geniet.



Posted by Picasa

23 July 2009

Kussings in die Vroee more!

Kyk net die twee maatjies...hulle het so lekker gespeel met die kussings. Ruben het vir my laat verstaan dat hulle 'n toring bou!



Posted by Picasa

12 July 2009

Sneeu Toe!

Ons is Vandag saam met Annarie en Hilda sneeu toe.
(Baie dankie Annarie vir die pragtige fotos wat jy geneem het!)

Dit was soveel pret...al het Jacqie gedink die sneeu ding is bietjie "over-rated"!

Hier is ons Ruben....having a Blast!!!

Ons het selfs 'n sneeu man gebou! Dankie Hilda!

Die eerste keer by die sneeu...."What an adventure!"
Posted by Picasa

Adrian word 2!



Posted by Picasa