12 July 2009

Sneeu Toe!

Ons is Vandag saam met Annarie en Hilda sneeu toe.
(Baie dankie Annarie vir die pragtige fotos wat jy geneem het!)

Dit was soveel pret...al het Jacqie gedink die sneeu ding is bietjie "over-rated"!

Hier is ons Ruben....having a Blast!!!

Ons het selfs 'n sneeu man gebou! Dankie Hilda!

Die eerste keer by die sneeu...."What an adventure!"
Posted by Picasa

1 comment:

Kian & Niello said...

Stunning fotos! Lyk of julle sooo baie fun gehad het!