22 August 2009

21 August 2009

Ons mannetjie raak groot....


Jacques se eerste keer op sy groot seun stoel....Hy het self die stoeltjie gaan haal. Opgeklim en vir sy Jam brootjie gevra...


Posted by Picasa

17 August 2009

Net 'n lekker dag!

Kyk net hoe oulik is die tweetjies! Ruben het bietjie met "Leeu" en "Pikkie" gespeel en Jacques het baie diep vir ons gelees.
Later die dag wou Jacques niks weet van in sy stoeltjie sit nie. Hy wou met alle mag net op die blou stoeltjie sit...hy het dit self kombuis toe gedra en daarop gaan sit.
Ai, maar hulle word nou te gou groot!!!




Posted by Picasa

14 August 2009

Gina set B'day Koeke.

Tannie Marianda het vir Pappa koekies gebring vir sy verjaarsdag. Te lekker!
Mamma het die volgende dag vir pappa 'n koek gebak. Pappa se dit is lekker om so 'n hele week lank te verjaar.



Posted by Picasa

Kelly Tarlton's Water Water World!


Ons is na die Akwarium toe met Eugene se verjaarsdag. Dit was fantasties!

Kyk net, dit is Nemo en Dory!
Posted by Picasa

Eugene Verjaar!

Veels geluk liewe Pa...pa....!



Posted by Picasa

13 August 2009

Ons "Auckland huisie"

Ruben se dit is ons Auckland huisie. Dit was so lekker. Die kinders het dit so geniet. Hulle het gedink die bad is 'n swembad en kon net nie genoeg daarvan kry nie!
Wat 'n lekker dag!


Posted by Picasa

Lekker by die Sky Tower

Ons is sky Tower toe vandag. Kyk net hoe lekker!



Posted by Picasa

12 August 2009

05 August 2009

Lughawe toe!

Hier is ons na Hamilton-lughawe toe. Ruben wou weet of Ouma-hulle op daardie vliegtuig kom!
Ons het daar ook die brandweer trok daar gesien. Die brandweer oom het gese hulle mag maar bietjie oefen met die brandslang.



Posted by Picasa