17 August 2009

Net 'n lekker dag!

Kyk net hoe oulik is die tweetjies! Ruben het bietjie met "Leeu" en "Pikkie" gespeel en Jacques het baie diep vir ons gelees.
Later die dag wou Jacques niks weet van in sy stoeltjie sit nie. Hy wou met alle mag net op die blou stoeltjie sit...hy het dit self kombuis toe gedra en daarop gaan sit.
Ai, maar hulle word nou te gou groot!!!




Posted by Picasa

No comments: