28 September 2009

Tydjie weg na Rotorua!

Ons het so 'n lekker tyd in Rotorua gehad....
Pappa het lekker Jetboating gedoen...hy se dit was baie vinnig en vreeslik lekker al het dit gereen!
Ons het lekker Funkey Monkeys vertoning gekyk


Ons het ook sommer baie lekker geswem....Jacques het nie baie hiervan gehou nie toe het mamma hom maar gaan aantrek.
Ek en Pappa het dit sommer baie geniet!
Posted by Picasa

26 September 2009

Vroeg op Mamma se B'day!

Kyk net hoe lekker...ons het almal so lekker by Mamma in die bed kom klim en gehelp geskenke oopmaak!!!



Posted by Picasa

Lekker bederf!

Ek is sommer lekker bederf vandag! My Manne het vir my self 'n Fairy Koek gebak...met sprinkles, rooi kersies en 9 kersies.....
Vanoggend is ek ook wakker gemaak met "Engele-sang", Koffie en pragtige geskenkies, Drukkies en sommer baie liefde!!!
Dankie julle!!!



Posted by Picasa

Ons is Fair toe.

Vandag is Mamma se verjaardag...ons is Fair toe vir die dag. Dit was sommer baie lekker!



Posted by Picasa

20 September 2009

Ruben Sing in die Kerk....

Ruben het vandag saam met die maatjies in die kerk gesing...dit was net te oulik!

Posted by Picasa

16 September 2009

Goat-farm toe!

Hier Bokkie-Bokkie.....
Vandag is ons Bok-plaas toe saam met Ruben se skool. Hy en Jacques het dit vreeslik baie geniet. Veral toe hulle in die lande kon speel!

Posted by Picasa

14 September 2009

Jauques help gras sny!

Ja...dis reg hy het mooi vir pappa vertel waar om te sny....Ruben is agterna met sy grassnyertjie om seker te maak alles is mooi kort.



Posted by Picasa

13 September 2009

Sondag-middag ete!

Gina het ons vir lekker Butter-Chicken middag-ete gevat na kerk. Ons almal het dit sommer baie geniet!


Posted by Picasa

12 September 2009

Christian se Dino Partytjie!

Kyk net hoe lekker!
Die kinders het so lekker gespeel, geskenke oop gemaak, Dinosorusse ontgrawe en lekker koek geeet!
Baie geluk Christian, met jou 5de verjaardag!



Posted by Picasa

09 September 2009

Jacques eet self!

Hier eet Jacques van die melktert vulsel wat oorgebly het...Ruben het ook gedink die poeding is sommer baie lekker!


Posted by Picasa

06 September 2009

Ons gaan stap bietjie.

Ons het vandag bietjie gaan stap...Ruben het alles alleen gaan stap en almal het dit sommer baie geniet!



Posted by Picasa

02 September 2009

Storie tyd!

Ruben lees vir Jacques 'n storie nadat hulle albei gebad is...dit is nou broeder-liefde op sy beste!!!



Posted by Picasa