Ons het so 'n lekker tyd in Rotorua gehad....
Pappa het lekker Jetboating gedoen...hy se dit was baie vinnig en vreeslik lekker al het dit gereen!
Ons het lekker Funkey Monkeys vertoning gekyk
Ons het ook sommer baie lekker geswem....Jacques het nie baie hiervan gehou nie toe het mamma hom maar gaan aantrek.
Ek en Pappa het dit sommer baie geniet!
1 comment:
Hi daar. So sit ek en google vir idees vir my digtertjie se "tuinmaak partytjie" en daar pop julle blog op met Ruben wat tuinmaak. Ek merk toe dadelik op dat julle in NZ is. En Nortje's is. Net soos ons. Waar bly julle? Ons is Tussen Rotorua en Taupo. Sien julle was onlangs in Rotorua. Ons kontak details is www.japienortje@xtra.co.nz en tel 07 882 8999. Dit sal lekker wees om julle te ontmoet. Julle seuntjies is pragtig. Ons het drie meisiekinders. My skoonsus(ook hier) het 'n seuntjie, ook Ruben! Groete, Yolandi Nortje. www.verinniewereld.blogspot.com
Post a Comment