11 December 2009

Ons Trek!

Hier is ons sterk oppad om te trek....Ai maar ons is soooo opgewonde!
Dankie aan al die Tannies wat gehelp trek het deur die dag en seker gemaak het ons magies is vol. Spesiaal vir Oom Hanro wat vir Pappa tot laat toe gehelp dra het aan al die meubels. Dis lekker in ons nuwe huis!



Posted by Picasa

No comments: