08 August 2006

26 Julie 2006 / 26 July 2006

Ons het ook vandag na die Voorgeboorte-klas-tee gegaan. Kyk net hoe mooi lyk al die mammas nou en hoe groot het ons almal geword!!
We also had a Ante-natal-tea today. Just look how good our mommys look and how we grew!!














Ouma het vir my die pakkie gebrei, dis lekker warm.
Nanna made me this outfit, very comfy.

No comments: