29 August 2006

'n Paar fotos die week/ A few photos this week

Ons het Saterdag aand by tannie Annarie in haar nuwe woonstel gaan kuier. Tannie Hilda was ook daar. Mamma het vir my pappies gevoer terwyl pappa my hande uitmy mond gehou het.



Woensdag by die ante natal groep









Kyk net al ons kinders - Saterdag









Pappa neem 'n paar gesig fotos












Ek, Annie en Katie
Hulle het vir my kom kuier Woensdag

No comments: