15 December 2006

15 Desember 2006/ 15 December 2006

Ek plas lekker in die water. Mamma se ek moet mooi skoon word voor Tannie Hilda en Tannie Annarie kom kuier.


1 comment:

Mieke said...

Hi julle 3kies. Dis lekker om hier ver te sit en steeds te sien wat daar by die huis aan die gang is. Dis baie cool kiekies, die see lyk so lekker...ongelukkig sit ek hier in die winter, met sononder @4.30pm. Groete Mieke