Tannie Annarie verjaar vandag, baie geluk tannie!!!!
30 May 2007
27 May 2007
Oom Deon en Oom Johan het kom Kuier!!!!
Ja, ek belowe!!! Oom Deon en Oom Johan het kom kuier vir ons hier in NZ. Ons het hulle by Pappa se werk gekry. Hulle het ons kom verras. Pappa was vreeslik bly omdat hy hom so lanklaas gesien het. Oom Deon het vir my drie truitjies, 'n boekie vir my verjaarsdag, en 'n DVD van Ouma Trui-hulle af gebring!!! Baie dankie Ouma Trui!!!!
Ek het dadelik die DVD gaan kyk by die huis....kyk net hoe geniet ek dit!!!
Ek het dadelik die DVD gaan kyk by die huis....kyk net hoe geniet ek dit!!!
My eerste pannekoek!!
24 May 2007
Lekker by Pappa.
23 May 2007
Ek voel regtig baie siek!!!
22 May 2007
Meel kaskenades!!!
20 May 2007
Ons kuier in die Kombuis.../ Fun in the Kitchen...
Ons het vandag so lekker in die kombuis gekuier!!! Mamma het vir my borrels geblaas en ek het dit probeer vang. Daarna het ek en Pappa te lekker gespeel en gesels!!!!
We had so much fun in the Kitchen this morning. Mommy blew bubbles for me to catch. After a while Daddy and I just laughed and talked. These where special moments!!!
19 May 2007
Ek het vandag begin loop!!! / I started walking today
Ek het vandag my eerste paar tree gegee!!! Almal was so opgewonde daaroor en ek het sommer geweet ek doen iets oulik!!!!
I took my firts few steps today!!! Everyone was so exited, and I just knew I was doing something big!!!
18 May 2007
17 May 2007
15 May 2007
14 May 2007
13 May 2007
Moedersdag!!!
Dit is vandag Moedersdag hier in NZ gewees...Ek en Pappa het vroeg opgestaan en vir mamma ontbyt en koffie met affodille in die bed gebring, nadat ons eers bietjie gaan stap het.
Ons is later na tannie Hilda-hulle toe waar hulle vir mamma en Tannie Magriet 'n spesiale ete gemaak het. Dit was mamma se eerste moedersdag!!!! Sy se dit was baie lekker gewees!!!!
12 May 2007
11 May 2007
09 May 2007
07 May 2007
05 May 2007
Potluck by Tannie Hilda-hulle!!!
We had a potluck at Aunties Hilda and Annarie... Some of Mum's friends were there and my friend Xander. He is walking very well now!!! Boy he is fast!!!
04 May 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)