24 May 2007

Lekker by Pappa.

Mamma en pappa het nie lekker gevoel gister aand nie. Ek het elke uur gister aand wakker geword om vir hulle drukkies te gee sodat hulle moet beter voel.
Vanoggend was so lekker by Pappa, die dokter het gese hy moet gister, vandag en more by die huis bly sodat ek hom kan oppas.

1 comment:

Xander and Bianca Fourie said...

Hallo julle. Ons hoop julle voel sommer vinnig beter! Die backpack sou gehelp het nè! Ons sal seker maak julle kry dit binnekort. Liefde, ons 3 Fouries