13 May 2007

Moedersdag!!!




Dit is vandag Moedersdag hier in NZ gewees...Ek en Pappa het vroeg opgestaan en vir mamma ontbyt en koffie met affodille in die bed gebring, nadat ons eers bietjie gaan stap het.

Ons is later na tannie Hilda-hulle toe waar hulle vir mamma en Tannie Magriet 'n spesiale ete gemaak het. Dit was mamma se eerste moedersdag!!!! Sy se dit was baie lekker gewees!!!!




No comments: