29 September 2007

Mamma en Pappa se huweliks herdenking!!

Pappa het Mamma baie verras met hulle huweliks herdenking! Ons is Gisborne toe vir die aand en het dit so baie op die strand geniet!! Ek kon nie ophou lag nie, dit was baie lekker. Ons het op die hawe gebly en die plek was baie mooi. Mamma was in die wolke!!



Posted by Picasa

26 September 2007

Mamma verjaar!!!

Mamma verjaar vandag!! Pappa het vir mamma die mooi faas gekoop. Ek het lekker met die wit goedjies in dit gespeel tot ek geproe gehet dat dit nogals lekker is!!! mmmm....Melkbottels!!!



Posted by Picasa

25 September 2007

My nuwe skulpies!!

Ek het vandag lekker gedrink aan die blou Olifant koppie en kon nie wag dat Mamma hulle moet sand in die nuwe skulpies moet sit nie.
Ek wou graag in die skulpie le en my DVD kyk!



Posted by Picasa

24 September 2007

Ek werk hard!!

Mamma het vandag op die rekenaar moes werk, ek het dit so geniet om langs haar te sit en bietjie te teken!!


Posted by Picasa

23 September 2007

Ek bel vir Pappa!!!

Ek voel nie baie lekker vandag nie en het sommer vroeg vir Pappa probeer bel by die werk...
Posted by Picasa

21 September 2007

Ek gesels met die Eende!!!

Mamma het my vanoggend na die Tuine toe gevat en ek het lekker met die eendjies gesels. Daarna het ek by Pappa se boom gaan kuier en sommer ook 'n voeltjie probeer vang....dit was baie lekker!!!


Posted by Picasa

14 September 2007

Lekker by Tannie Rebekkah!

Ons is vandag na Tannie Rebekkah toe vir ons groepie. Kyk net hoe groot is almal!!!



Posted by Picasa

12 September 2007

Die Emmer!

Ek het vandag so lekker met die emmer gespeel terwyl mamma wasgoed opgevou het. Sy het lekker vir my gelag!!



Posted by Picasa

09 September 2007

Melk-bottel Eskapades!!!

Ek het vandag so lekker in die tuin gespeel! Die melk bottel moes elke keer vol gemaak word net sodat ek dit weer kan uitgooi!



Posted by Picasa

07 September 2007

Tannie Heste en Adriaan kom Kuier!!!

Tannie Heste en Adriaan het vandag vir ons kom kuier. Ek het so mooi gehelp om vir Adriaan sy bottel te gee. Kyk net die eina op my kop. Ek het Dinsdag by die skool geval....
Hier onder is ek in die bad, kyk net hoe lank is my hare al!!!



Posted by Picasa

06 September 2007

Amper so groot soos Pappa

Ek het vanoggend Pappa se hemp aangetrek!!! Ek sal nog bietjie moet groei voor ek so groot en sterk is soos hy....


Posted by Picasa