02 September 2007

Pappa se Rally!!!

Gelukkige Vadersdag Pappa!!!! Ons het vir Pappa'n kaartjie vir die Rally gekoop. Hy het dit so baie geniet en se hy het baie vinnige karre gesien. Later het Pappa vir my al sy video clips kom wys en ek het sommer ook gemaak of ek 'n rally kar is!
Posted by Picasa

No comments: