29 September 2007

Mamma en Pappa se huweliks herdenking!!

Pappa het Mamma baie verras met hulle huweliks herdenking! Ons is Gisborne toe vir die aand en het dit so baie op die strand geniet!! Ek kon nie ophou lag nie, dit was baie lekker. Ons het op die hawe gebly en die plek was baie mooi. Mamma was in die wolke!!



Posted by Picasa

No comments: