10 November 2007

Tannie Mieke en Oom Johan kom kuier!

Tannie Mieke en Oom Johan het vandag vir ons kom kuier. Hulle het kom vleis braai en Tannie Mieke het die lekkerste slaai gemaak!
Kyk net hoe lekker skyn die son!











1 comment:

Mieke said...

Hey Zella,
Ek was so opgewonde om my naam op jou site te sien.... maar ek kry nie die pics gesien nie, dis net sulke wit blokkies met rooi kruisies op :(
Dalk kan jy dokter speel en die kruisies verander na kiekies ?