02 November 2008

Mamma verjaar!

Gina, Ruben en Jacques het vir my die lekkerste ontbyt in die bed gebring. Daar was pragtige blomme by en heerlik fudge! Hulle het my ook verras met 'n dagstukkie boekie wat hulle in SA gekoop het... Ek is so 'n gelukkige Vrou en Mamma!!!



No comments: