25 November 2008

Uitendelik! Ons nuwe huis..

So lyk ons huis...en ons Kiddies? Ek kon nie help nie hulle is net te oulik....Sorry...
Klein Ruben geniet sy eie kamer vreeslik baie en al die spasie. Hy is mal daaroor om op die deck te speel en skryf...dit is sooo goed vir ons almal!!!



Posted by Picasa

No comments: